Broodvrugteboom

Hierdie artikel handel oor die broodvrugteboom van die familie Moraceae. Vir ’n artikel oor die inheemse broodboom van Suider-Afrika, sien Zamiaceae.

Artocarpus altilis
Die broodvrugteboom Artocarpus altilis in Puerto Rico.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
J.R.Forst. & G.Forst.
Spesie:
A. altilis
Binomiale naam
Artocarpus altilis
(Parkinson) Fosberg

'n Broodvrugteboom (Artocarpus altilis)[1] is ’n spesie in die familie Moraceae wat in die Suidsee ontstaan en van daar na die res van Oseanië versprei het. Britse en Franse seevaarders het in die laat 18de eeu ’n paar Polinesiese saailinge na die Karibiese Eilande gebring en vandag groei dit in sowat 90 lande in Suid- en Suidoos-Asië, Oseanië, die Karibiese streek, Sentraal-Amerika en Afrika.[2][2] Die naam is afgelei van die tekstuur van die vrug; as dit gekook word, het dit die tekstuur van varsgebakte brood. Dit het ’n aartappelagtige smaak.

  1. "Treetags.co.za: Exotic Trees found in South Africa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 5 Junie 2017.
  2. 2,0 2,1 "National Tropical Botanical Garden - Tropical Plant Research, Education, and Conservation" (in Engels). Ntbg.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2016. Besoek op 12 Januarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search